|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
R 1,300,000.00
|
Perfeksionis se plesier
.
Nedersetting
|
Woonhuis
|
|
|
Die perfekte huis vir jou. Pragtige, sonnige, siersteen, ruim woning. Drie slaapkamers, aantrekkamer en twee badkamers. Aparte sitkamer en ingangsportaal. Oopplan televisiekamer. Kombuis, aparte opwas met mooi uitsig, baie kaste, genoeg pakplek, spens. Twee motorhuise, werkskamer/stoor. Siersteen muur. Onderdak stoep (voor en agter). Gevestigde tuin, plaveisel. Bly saam met eie mense. Pragtige landelike omgewing.
|
3
|
|
|
2
|
|
|
2
|
|
Meer Inligting
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|