- Elektriese Ingenieurswesekomitee
Dié Komitee is getaak om die Werkebestuurder by te staan ten opsigte van die totale elektriese stelsel van KA. Dit sluit in die bedryf, beplanning, oprigting en onderhoud van die stelsel en verbandhoudende strukture.
- · Elektriese Ingenieurswesekomitee
Voorsitter: Louis Pretorius
Lede: