- Terreininstandhouding- en Omgewingsbestuurskomitee (die begraafplaas).
Dié Komitee is getaak om die Werkebestuurder by te staan ten opsigte van die instand-houding van die terrein van KA (in soverre dit nie spesifiek opgedra is aan 'n ander struk-tuur nie);
Die bestuur van die fisiese omgewing (in soverre dit nie spesifiek opgedra is aan 'n ander struktuur nie);
Die Komitee moet ook die Werkebestuurder bystaan met die bestuur, instandhouding en ontwikkeling van die begraafplaas en verbandhoudende aangeleenthede.