- Waterwerkekomitee
Dié Komitee is getaak om die Werkebestuurder by te staan ten opsigte van die totale water- en rioleringstelsel van KA en sluit in die bedryf, beplanning, oprigting en onderhoud van die stelsel en verbandhoudende strukture.