Wipronet internet dienste

KONTAK BESONDERHEDE

Naam: Dannie de Beer
Telefoon: 082 800 3327
E-pos: hulp@kleinfontein.net
Webtuiste: www.wipronet.co.za

Die projek is een van die weinig In Suid Afrika wat behels dat ‘n hele gemeenskap van Wireless Internet bedien word. Beide die Kleinfontein dorp, Wildpark sowel as die Kleinfontein landbouhoewes word volledig van sein verskaf. Die Kleinfontein plaaslike owerheid en selfs die “bank” van Kleinfontein steun swaar op die diens.

Die Kleinfontein Wireless netwerk bedien selfs die sekuriteits sektor wat van Kameras gebruik maak om sleutel punte via die netwerk te moniteer. ‘n Addisionele voordeel vir die Kleinfontein gemeenskap is die interne telefoonstelsel wat deur middel van dieselfde netwerk funksioneer. Dit maak dit moontlik vir deelneemende kleinfonteiners om Gratis interne oproepe te maak. Kleinfonteiners kry ‘n maandelikse pakket wat die volgende insluit:

• Hoë spoed internet tot 4Mb/s
• Epos adressse inwoner@kleinfontein.net
• Gratis “Faks na email”
• Gratis Internet telefoon oproepe
DIE GROENTE WINKEL - Altyd vars!

KONTAK BESONDERHEDE

Telefoon: 012 940 0056 of intern op 6163

Die Washuis

KONTAK BESONDERHEDE

Naam:012 940 0056 of intern op 6163

Waar ons die wassery met lekkerkry klaarkry !

BJC HOUTWERKE - SKRYNWERKE VAN FORMAAT

KONTAK BESONDERHEDE

Naam:Jaco van den Berg
Selfoon:082 927 7152

Vir alle houtwerk insluitende kombuiskaste, ingeboude kaste, ensovoorts.

Kleinfontein Bou Bestuur Bk

KONTAK BESONDERHEDE

Naam: De Wet Cilliers
Selfoon: 072 345 3086
E-pos: bou@kleinfontein.net

Vir flinke diens en manjifieke vakmansskap. Laat ek jou Droomhuis bou!

Irene Groenewald Eiendomme

KONTAK BESONDERHEDE

Naam: Irene Groenewald
Selfoon: (012) -802 1441
E-pos: irene@kleinfontein.net

Skakel gerus vir sakpas eindomme op Kleinfontein. Erwe is beskikbaar in die nedersetting, hoewe area sowel as ons gewilde Aftreeoorde.