WOONGEBIEDE
Kleinfonteiners kan kies om hulle te vestig in of die nedersetting, of die wildpark of op die hoewes. Kies een van die opsies vir meer inligting:
Die nedersetting is geleë op die eskarpement in die Magaliesberg reeks met vergesigte oor die Bronberge
Lees meer
Die wildpark lê suid en oos van die nedersetting en strek oor 150 ha.
Lees meer
Hierdie hoewes lê net suid van die Rhenoster-fonteinpad en beslaan elk ongeveer 1 ha.
Lees meer
Dit is die eerste hoewes wat uitgelê is en is net suid van die Tandem hoewes geleë.
Lees meer
PIOENIERS HOEWES
Dit is die eerste hoewes wat uitgelê is en is net suid van die Tandem hoewes geleë. Hierdie hoewes strek tot die spoorlyn wat Paul Kruger vervoer het toe hy as banneling na Switzerland vetrek het. 105 hoewes van ongeveer een hektaar is hier uitgesit waarvan reeds 60 op gebou is.