| Praat jy Afrikaans ? |
| Vereenselwig jy jou graag met Christen Afrikaners ? |
| Is jy moeg vir moord en doodslag om jou ? |
| Vul dit jou met afgryse om te sien hoe plaasboere een vir een uitgemoor word? |
| Sou jy wou hê dat jou kinders weet wie Paul Kruger was ? |
| Is jy lief vir jou land, maar jy het al gedink aan emigreer ? |
| Het jy al gesê daar is geen toekoms vir jou in die Nuwe Suid-Afrika ? |
| Sing jy eerder "Uit die blou van onse Hemel" as "Nkosi Sike.." |
| Vereenselwig jy jou met 'n Westerse kultuur eerder as 'n Afrika kultuur? |
|
Is jy eerder Afrikaner of Boere-Afrikaner
as Nuwe-Suid-Afrikaner ? |
|
Hierdie vrae en ander is deesdae
algemeen. Indien jy op die vrae hierbo kan JA sê,
welkom by Kleinfontein, die gedagte vir die
toekoms !
Missie
|