Ons eie Ondernemings
en nog baie meer
klik
hier om te adverteer |
|

|
Kleinfontein
Bou Bestuur Bk
Vir flinke diens en manjifieke vakmansskap
Laat ek jou Droomhuis bou!
De Wet Cilliers-0723453086
epos: bou@kleinfontein.net |
|
 |
Skrynwerke van Formaat
Vir alle houtwerk insluitende kombuiskaste,
ingeboude kaste, ensovoorts.

Skakel onverwyld vir Jaco van den Berg vir 'n kwotasie by 0829277152 |
|
 |
Waterbok
Gastehuis
Vir kommervrye verblyf op Kleinfontein in die rustige Wildpark weg van
die stad se gejaag. Kom, kom ontspan in vrede by ons. |
|
Verblyf |
Diamantvallei
Net buite Kleinfontein " Jou mense" |
|
Ander |
Kleinfontein Kommunikasiedienste
Twee rigting Radios en profesionele Radiodienste. |
|

|
Irene Groenewald
Eiendomme
Skakel gerus vir sakpas eindomme op Kleinfontein. Erwe is
beskikbaar in die nedersetting, hoewe area sowel as Wildpark (Beperkte
aantal in wildpark)
(012) -802 1441
Klik hier en bekyk eiendomme!
Hulp word ook verleen met Kooperasie goedkeuring |
|
Ander |
Druknet
Skakel Callie Coetzer by 012 802 1155 |
|
Ander |
Volkseie begrafnisse
Skakel Ben Van den Berg by 012 8021452
of
082 662 3695 vir meer inligting |
|

www.eco-bbq.com |
ECO-BBQ:
n Unieke produk wat vir die uitvoermark op Kleinfontein ontwikkel
was, is beskikbaar aan Plaaslike verspreiders wat wil betrokke raak in
die bekendstelling van die produk aan die SA mark, asook uitvoer
verspreiders.
Hierdie produk is n Wegdoenbare Braai wat volledig is, net die vleis is
nodig, wanneer dit klaar gebruik is op die Strand, Staptoer,4x4
rit,fietsrit en Rugby, dan word dit geheelweggegooi en geen vuil
toerusting word terug gekarwei nie. Die produk is A4 grootte, weeg
1,8kg.,is volledig met Kole, Aanstekers, Rooster, Tangetjie,
Vuurhoutjies en Spesirye.
Besoek die Webtuiste en kontak vir verdere inligting.
Tel. 012-802-1458
Faks. 012-802-1459
Mobile 082-651-3697
|
|
Ander |
Econo Produkte
Econo Produkte vervaardig en versprei Ekonomiese en Eko-vriendelike
produkte op Kleinfontein soos
Econo pompe:
Enig van sy klas en kwaliteit in die land
word op Kleinfontein vervaardig. Hierdie produk is n
Polypropylene (Chemies bestande plastiek) wat dmv. inspuitvorming teen
laer koste teen hoë volume vervaardig kan word.
Ideale mark is aggresiewe chemiese vloeistowwe soos:
Vloeibare Kunsmis,
alle sure, alle alkaliese vloeistowwe,
Onkruid doders en Insek doders.
Plaaslike/Uitvoer
verspreiders en verbruikers is welkom.
Alle ander pompe en
verwante toerusting word gehanteer op verspreider basis en oproepe in
die Landbou en industriële mark is welkom.
Kontak: Luke Deale
Tel. 012-802-1458
Faks. 012-802-1459
Mobiel 082-65103697
E/pos
lukej@intekom.co.za
|
|

Kleinbegin Winkel
In Kleinfonteinweg langs die woonwapark
Kom gerus weer kry jou Brood melk ensomeer |
| |
|
|