|
|
|
![]() |
Vir navrae skakel die Kleinfontein kantoor:
012 - 802 -1441 binne RSA |
|
|
|
![]() |
Epos navrae Algemeen:
posmeester@kleinfontein.net Epos navrae Eiendomme: irene@kleinfontein.net Webwerf Navrae, kritiek of voorstelle:Admin@kleinfontein.net Klik hier om te kyk na Eiendomme te koop |
|
|
|
![]() |
|
|
|
|
|
Hoe om by kleinfontein te kom ? Vanuit Pretoria ry in 'n oostelike rigting na Witbank of Bronkhorstspruit op die N4 Nasionale snelweg. Neem die afrit Cullinan Rayton Bapsfontein. Draai dan regs oor die brug in 'n Suidelike rigting en kruis die snelweg. Ongeveer 180 meter anderkant die snelweg is die aanwysings "Kleinfontein" asook "CVO skool Kleinfontein" op regs. Volg hierdie aanwysings tot by die sierlike poort van Kleinfontein. Kleinfontein is geleë in die Oos-Transvaal ongeveer 9km suid van Rayton, 17km oos van Pretoria en 20km wes van Bronkhorstspruit se Munisipale grense. Dit is 17km van Cullinan, 27 km van Verwoerdburg en 40 km vanaf Kemptonpark en die Oosrand. |
|
|
|
|