Fokus op die Cantus Fokus op Amajuba
Ons Taal (Vriende van Afrikaans)
Ons Taal (Praag)
Ons Taal "Onsdorp"
Monumente - Die Voortrekkermonument
Monumente - Die Taalmonument
Die Erfenisstigting Die KLEIN Kalender (in aanbou)
   

Fokus op die Cantus

Cantus is ‘n eeue-oue Dietse tradisie wat ontstaan het in Duitsland. Dit kan opgesom word as ’n humoristiese, stemmige, vurige nasionalistiese sang-aand. Verskeie Gilde's (soortgelyk aan streke) is aktief in Suid-Afrika en hou gereeld byeenkomste.


















Alhoewel die Cantus tradisie onder die Duitse studente ontstaan het (onthou u nog ‘The Student Prince’ van Heidelberg?) het Cantus wortel geskied in die Nederduitse oftewel Dietse lande.

Hieronder tel Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika. Tydens ’n Cantus word die drie volks-liedere van die 3 lande dan altyd eerste gesing. Om in ’n paragraaf al die wel en weë van ’n Cantus te beskryf sal nie deug nie.


 

 

 

 

’n Iedere nuuskierige word uitgenooi om die Bibamus Cantus Gilde se Cantusse by te woon. Skakel Hendrik Eksteen by 0827867310 vir meer besonderhede


http://www.myarkpark.com/majuba/majubaslag.htm