Jeugberaad op Kleinfontein 'n reuse sukses!
Die Onlangse 2005 Jeugberaad gehou te kleinfontein was 'n resuse sukses!

Van die sprekers wat opgetree het was:Dr. Lets Pretorius oor Majuba Deklarasie, Dr. Dan Roodt van PRAAG, Kallie Kriel van Solidariteit, Nick Pascoe van Street Save Albert Smit van die Kleinfontein Ontwikkelings Korporasie Henk en Van Der Graaf van die Verkenners Beweging:

Bekom van die inligtingstukke hier:
Afrikaner Armoede
jeug/Vryheid Jeugberaad 2005.pdf

Selfstandige gemeenskappe

SO WAT NOU JEUG ?  -- Hier Antwoord hulle !

JEUGBERAAD PROJEKTE VIR 2006  

          Trots Boer Handelsmerk Registreer

Die Trots Boer embleem moet geregistreer word as ‘n handelsmerk.  Om te registreer as handelsmerk moet daar ‘n besigheid bestaan. 

Trots Boer besigheid vir Jeugberaad

Hier was die idee dat Trots Boer ‘n uitlaatklep is vir funksies wat deur die Jeugeraad gereël word.  Die idee was om Trots Boer ‘n sterk naam te maak. 

Tukkies en Potch  solidariteit betoon

Hier wil ons ‘n Trots Boer brief aan beide Tukkies en Potch se studente rade stuur ter ondersteuning van hul geveg t.o.v. Afrikaans en daarmeegaande kultuur. 

Advertensie veldtog vir 16 Desember by Plein/Voortrekker Monument

IT netwerk, tegnologie, sig tot sig kommunikasie, smsse en e-posse gebruik

Opname van hoev mense Gelofte feeste by woon

Ons wou sien hoeveel mense op veskeie dorpe die Gelofte fees bywoon.  Hierdie gaan gepaart met die bostaande om te bepaal waar Internet koppelings verkieslik opgestel kan word.

10 September kongres, verootmoediging

Suiderland, Bybel en Volk –Verootmoediging
      Zunft gilde op Tukkies

Jannie Buys lei die projek op tukkies.  

    Bemarkings Projek

        E-pos lyste, elektroniese video insetsel

        Trotsboer embleem – webtuiste?

        Koerante en briewe

        Radio

        Pamflette

        Regmerk embleem

        Kruis bemarking 

         150 PTA

        Bemarking

        Verspreiding

        Plakate 30 per persoon

        E-pos kommunikasie embleme

        Klippe pak projek  

Die Jeugberaad ondersteun André Alkema met 150 PTA fees. Kry die Pretoria 150 embleem op elektroniese media.

Enige ander aktiwiteite soos benodig deur Andre Alkema.

Bemark by Radio PTA, Afrikaner, VF+

Tuks Alumni/Bond van ou Tuks

Kontakname kry, verteenwoordigers kry om druk uit te oefen.

Feite oor Pretoria versamel

Blitz Elektroniese media 

Ondersteun mekaar en organisasies

Koo”pteer  lede van verskeie organisasie

Gebruik Afrikaans, Pretoria kwessies tot voordeel.

Groter meerderheid betrokke kry.

 

Dexter studente koerant Herleef!
Die DEXTER studente koerant het na jare van dormansie weer die lug gesien op die kampus van die Universiteit van Pretoria.

Kleinfontein.Net wens die DEXTER all sterkte toe.

Stuur beste wense na DEXTER by Kontakdexter@mailbox.co.za

Laai die nuuste uitgawe hieronder af.

Koerante/dexter/Dexter 30 Augustus 2005 Deel1.pdf

Koerante/dexter/Dexter 30 Augustus 2005 Deel2.pdf

Koerante/dexter/dexterjulie2005.pdf

 

 Tukkies mars vir Afrikaans !

Klik hier vir FOTOS:

 

 

AKSIE VOLKSTROTS
Oom Oom Paul kry 'n was


Klik hier vir 'n volledige kaleidioskoop

"Veel van wat opgebou is,is tans vernietig, verniel en vervalle. Maar met eenheid van wil en eenheid van kragte kan daar weer opgerig word wat tans in die stof lê " - Paul Kruger
 

 

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika

Besoek gerus www.verkenners.org.za
Verkennerbeweging begin AKSIE VOLKSTROTS
(klik hier vir verklaring)
Verkennerbeweging berispe Uitsaai Owerheid
(klik hier vir verklaring)


Wees getrou tot die dood. Wees getrou aan u tradisies, aan u volk en aan u taal. God wees met julle tot ons mekaar weer sien" - Jopie Fourie

 


"Dapperheid, opoffering en standvastigheid is die grondpilare van 'n volk; klop sy hart nie hiervoor nie, is hy verlore" - Carl von Clausewitz


"Ek het my hart aan die Afrikaanse saak verpand, en ek het my lewe daaraan bly wy" - Dr W.J. Leyds - Paul Kruger se regterhand