Tuis

Soek

./images/banners/arbeid.jpg

logo

VAKATURE : DEBITEURE/INVORDERINGSKLERK

 
Bogenoemde vakature het ontstaan by Kleinfontein Aandeleblok (Edms) Bpk (KA), Uit en Tuis Sentrum, Kleinfontein
 
Belangstellendes wat hulle met die Visie en Missie van Kleinfontein vereenselwig en dit onderskryf, word uitgenooi om hulle CV en ‘n voltooide “Aansoek om Betrekking” (vorm beskikbaar by KA kantoor) tesame met al die nodige ondersteunende dokumentasie aan die Algemene Bestuurder te voorsien, deur die dokumentasie per hand by KA Kantoor in te dien of elektronies te stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.