Kleinfontein is tans in die proses om 'n Afriforum tak te stig. Afriforum voordele soos logistiese ondersteuning, regs en ander hulp is vir Kleinfontein van groot waarde.
Indien u in Kleinfontein woon en 'n Afriforum lid is of wil word word u versoek om die onderstaande form in te vul.