Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Woning te koop

Ref : Ned-Naude

Address :

Kleinfontein Nedersetting
Kleinfontein

Area : Nedersetting

Amenities :

Availability date : 01 May 2020

Financial informations :

Price 1 380 000 ZAR

Details :

Number of rooms 3
Number of bedrooms 3
Number of bathrooms 2
Number of toilets 2

WhatsApp Image 2021 05 06 at 10.48.07 1

Eiendom in unieke Kleinfontein kultuurgemeenskap.Eiendom in unieke Kleinfontein kultuurgemeenskap te koop.

Asemrowende uitsig!

Baie besonderse ruim 190m2 klinkersteen huis met pragtige oopplan kombuis wat ooghoogte thermofan oond, touch hob, en plek vir 2 implimente plus yskas bevat met eet oppervlak wat vloei na groot sit/eetkamer. 

'n Toegeboude stoep/studeerkamer, 2 slaapkamers waarvan hoofslaapkamer ekstra groot is en gemakstoele inpas.

2 Badkamers (1 met stort), genoegsame ingeboude kaste , dubbel afstandbeheerde motorhuis met ruim werksruimte. Toegang in huis. Lae onderhoud tuin en skadunet afdak.

Kontak Irene Groenewald 083 22 88 572 / 083 504 7725.

Do you want more info? Leave your message

Return to the list