Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Ned Karee-vdm

Ref : Ned Karee-vdm

Address :

Kleinfontein Nedersetting
Kleinfontein

Area : Nedersetting

Amenities :

  • Tuin

Availability date : 05 April 2023

Financial informations :

Price 1 350 000 ZAR

Details :

Property condition Uitstekend
Number of rooms 3
Number of bedrooms 1
Floor 1
Number of bathrooms 1
Number of toilets 1
 
 
Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige eenheid is geleë in ‘n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord. Hierdie siersteen meenthuis bied die volgende: 3-Slaapkamers, 2-Badkamers, Kombuis, oopplan leefarea, ‘n sonkamer, 1-toesluitmotorhuis, ‘n afdak en ‘n netjiese tuin. Kleinfontein is ‘n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp en bied die volgende:
‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aaandeleblokskema.
 
Volgense Wikipedia word ‘n Aaandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.” Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind. Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.
 
Volg die skakel na die Youtube HIER .
 
 
Do you want more info? Leave your message

Return to the list