Eiendomme te Koop of te huur

Soek

Meenthuis Te koop in Kareepark Afree-oord in Kleinfontein vir R1 397 000

Ref : Kareepark 42

Availability date : 15 December 2023

Financial informations :

Price 1 397 000 ZAR

Details :

IMG 20231215 WA0015
Meenthuis Te koop in Kareepark Afree-oord in Kleinfontein vir R1 397 000, net buite Pretoria naby Boschkop Donkerhoek en Rayton

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige eenheid is geleë in ‘n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord.

Kareepark 42 - Hierdie siersteen meenthuis bied die volgende: 3-Slaapkamers, 2-Badkamer, 2 motorhuise met 1 motorafdak.

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.
Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ‘n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.
Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “’n Aandeleblokskema is ‘n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ‘n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ‘n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ‘n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. by www.kleinfontein.net

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.

Skakel gerus vir Irene Groenewald by 0832288572 meer informasie.

Do you want more info? Leave your message

Return to the list